Die uitgeworpene (eBoek): n Verhaal wat 'n kykie bied op 'n lewe van geloof, die soeke na waarheid en 'n belofte van vrede (Die Erfenis van Lancaster-distrik) (Afrikaans Edition)
Beverly LewisOp die vooraand van haar troue met die wewenaar biskop John verneem Katie skokkende nuus van haar gefolterde ouers. Niks kan haar voorberei op die verslaentheid wat hulle bekentenis bring nie. Katie voel bedrieg en moet hulpeloos toekyk hoe die enigste lewe wat sy ooit geken het, uitmekaarval en slegs pyn en ontnugtering agterlaat. Tog wink daar ’n toekoms vol hoop ...
Anno:
2002
Casa editrice:
Christian Art Distributors Pty Ltd
Lingua:
afrikaans
ISBN:
B00WA19VNO
File:
EPUB, 371 KB
IPFS:
,
afrikaans, 2002